Die Slagoffer van
Kuberboelie:
# Het ‘n skielike verandering in persoonlikheid en kan aggresief en geirriteerd optree.
# Sukkel om te slaap en kry onverklarbare maagyne en koppyne.
# Is geheimsinng oor hul internet aktiwiteite en met wie hulle praat.
# Is emosioneel onstabiel en is geneig om te huil.
# Ontrek hulleself van hul sosiale lewe en sosiale geleenthede.
# Skoolwerk gaan agteruit.

Moenie die volgende doen as jy die slagoffer van ‘n Kuberboelie is nie:
# Na die vlak van die boelie daal nie. Om jou eie kuberboelie veldtog teen die boelie te stig gaan die probleem net vergroot.
# Die kuberboelie se boodskappe aan stuur nie: As
die boelie vir jou afkrakende boodskappe stuur, moet jy liewer die boodskappe uitdruk om jy vir iemand te wys as om dit elektronies vir hulle te stuur. As jy dit elektronies stuur kan dit makliker vir die hele wereld aangestuur word, iets wat jy nie graag wil he moet gebeur nie omdat die inhoud van die boodskap dalk ander boelies kan aanspoor om jou teiken.
# Die kuberboelie glo nie. Die boodskappe wat die kuberboelie stuur is juis daar om jou kewsbaar te laat voel en jou geestetoestand te verlaag.

Hoe ‘n slagoffer ‘n
kuberboelie moet hanteer:
1. Stoor alle boodskappe van die kuberboelie: Moenie die boodskappe van
die kuberboelie verwyder omdat jy seergemaak of kwesbaar voel nie. Stoor liewer die beledigende of afkrakende
boodskappe op ‘n permanente plek (druk dit uit op papier of stoor dit op
jou rekenaar). Daar gaan ‘n tyd kom wanneer die boelie hand uitruk en
gerapporteer moet word, jy gaan alle boodskappe as bewys moet he, om te verseker dat die boelie jou nooit weer kan teiken nie. As jy byvoorbeeld beledigende of afkrakende prentjies kry deur Snapchat (die prentjies verdwyn na ‘n tyd so jy het geen vaste bewys dat jy geboelie word nie), wys dadelik vir iemand die prentjie sodra jy dit kry of skryf die datum, tyd en tipe prentjie op ‘n papier neer. ‘n Programeeder wat spesialiseer in ‘n program soos Snapchat kan vir jou dadelik se van wie dit af kom as jy daardie inligting het.
2. Ignoreer die boodskappe en die kuberboelie: Om vir ‘n kuberboelie iets terug te stuur is soos om olie by ‘n vuur te gooi. ‘n Kuberboelie wil juis ‘n reaksie uit die slagoffer lok en word aangemoedig as die slagoffer vir hulle lelike boodskappe terugstuur. Ignoreer
liewer alle boodskappe van die kuberboelie, die boelie sal die slagoffer wel uitlos as hy/sy geen reaksie uit kan lok nie.
3. Verwyder die kuberboelie: Stop alle kommunikasie met die boelie. Blok die kuberboelie se selfoon nommer of blok haar/hom op op die sosiale network waarop jy geboelie word soos bv. Facebook/Instant Messenger. As die kuberboelie ‘n manier gevind het om jou steeds te boelie (het ‘n nuwe profiel gemaak), kan jy jou selfoon nommer verander of ‘n ander profiel vir
jouself maak op ‘n sosiale nerwerk. Die slagoffer kan altyd die boelie rapporteer aan die sosiale
netwerk.
4. Maak gebruik van tegnologie: As die slagoffer geboelie word dmv. ‘n sosiale network soos
Facebook/Twitter, oortree die bullie die sosiale netwerk se reels en regulasies. Kuberboelies kan aangekla word by die sosiale netwerk of by die netwerk administrateur. Kuberboelies kan dan van die netwerk verwyder word of boetes ontvang. Die slagoffer kan die internet/selfoon/sosiale netwerk diensverskaffer skakel. Die verskaffer kan bepaal van waar af die boodskappe gestuur word en wie dit is, hierdie persoon kan ook afkrakende of beledigende boodskappe van die kuberboelie verwyder.
5.Vertel vir iemand. Die slagoffer kan vir sy ouers/gunsteling juffrou/vriend/vriendin of iemand wat hulle vertrou vertel dat hulle gekuberboelie word. Hierdie persone kan jou help om van die kuberboelie ontslae te raak en vedere stappe te neem. Daar is gewoonlik ‘n staatswet of reel by die skool wat kuberboelie verbied. Dit help om met ‘n sielkundige of vertroue person te praat oor wat jy voel en wat jy dink.

Waar om hulp te soek:
1. ChildLine: http://www.childline.org.uk/Talk/Pages/Email.aspx
Skakel ‘n berader wat kan help op 0800 1111.
Praat met‘n berader, op die webtuiste, dmv 1-2-1 (soos Instant Messaging)
Kommunikeer met ‘n berader dmv email.
Word geondersteun deur ander slagoffers aanlyn.
Skryf ‘n brief vir een van die beraders op ‘n boodskap bord oor jou probleem of kyk na wat ander slagoffers gestuur het en wat die berader vir hulle gese het.
2. By iemand wat jy vertrou en weet nie sal oorreageer of niks doen nie.
3. Kidshelp: http://www.kidshelp.com.au/kids/information/cyberspace/cyberbullying.php
Het beraders wat 24/7 beskikbaar is en op 1800 55 1800 geskakel kan word
4. Samaritans - 08457 90 90 90 of email [email protected]
5. Lifeline - 13 11 14.
'n 24/7 Telefoon berader diens vir enige iemand wat die slagoffer van kuberboelie is.
6. Cybersmart Program: www.cybersmart.gov.au
‘n Webtuiste wat vir jou alles vertel van kuberboelie sowel as jong mense se stories oor hulle ervaringe met kuberboelie. Dit bied ‘n aanlyn helplyn.
7. Reach Out webtuiste: www.reachout.com.au
‘n Webtuiste wat die slagoffer van kuberboelie die geleentheid bied om met ander slagoffers te praat oor hulle ervaringe en wat hulle gedoen en hoe hulle gevoel het.
8. By die sosiale network diensverskaffer waarop die slagoffer blootgestel word aan kuberboelie.