Effek wat Sosiale Netwerke op tieners het
Wat is ‘n sosiale netwerk:
‘n Sosiale netwerk is 'n platform vir sosiale verhoudings tussen mense wat dieslefde belange, aktiwiteite en agtergronde het. Die mense kan vriende van jou wees of individue wat jy aanlyn ontmoet het. Sosiale netwerke is web gebaseerde dienste wat toelaat dat individue 'n openbare profiel skep, 'n lys van vriende het met wie hulle ‘n verband het en met hulle kan kommmunikeer. Facebook, Google+, YouTube, LinkedIn, Instagram, Pinterest, Tumblr en Twitter is voorbeelde van die mees gebruikte sosiale netwerke wereldwyd.

Tieners op sosiale netwerke:
# 25% van tieners gaan meer as 10 keer ‘n dag op sosiale netwerke.
# 88% van tieners voel dat sosiale netwerke hulle help om met vriende in aanraking te
bly en te kommunikeer.
# 73% tieners is op sosiale netwerke.
# 37% tieners stuur boodskappe na vriende elke dag.

Negatiewe effekte op tieners wat sosiale netwerke
gebruik:
# Tieners word die slagoffers van kuberboelies.
# Tieners is nie produktief genoeg gedurende die dag nie. Meeste van hul tyd word op sosiale netwerke spandeer, wat laer punte in akademie tot gevolg het.
# Tieners kommunikeer baie minder met vriende van aangesig tot aangesig, omdat hulle liewer met die vriende aanlyn sal kommunikeer.
# Tieners leer nie hoe om te kommunikeer in die regte wereld nie.
# Tieners leer nie hoe om lyftaal te gebruik en hul stemtoon te varieer om by hul eie gevoelens asook hul geselskap se gevoelens te pas nie.
# Tieners sukkel om te konsentreer terwyl hulle leer, omdat hulle die heeltyd besig is op die sosiale netwerk.
# Tieners kan aggresief en geirriteerd optree as hulle te lank op ‘n sosiale netwerke is.
# Tieners se opstelle , woordeskat en sinkonstruksie verswak. Daar is geen taal of spelling reels op sosiale netwerke nie.
# Tieners wat meer emosioneel en sensitief is sal makliker ongelukkig en hartseer voel of hul self seermaak as ‘n beledigende boodskap vir hulle gestuur word.
# Gee tieners te veel selfvertroue. Tieners kan baie makliker iets lelik se aanlyn omdat hulle nie van aangesig tot aangesig kommunikeer nie en so verhoudings verbreek.
# Tieners sukkel om te dink, leer of navorsing te doen omdat alle inligting altyd voor hulle is op
die sosiale netwerk, tieners hoef nooit vir informasie te soek nie.
# Tieners se geestelike en fisiese toestand lei onder sosiale netwerke.
# Tieners bly vir langer ure wakker om op sosiale netwerke te kommunikeer en eet nie ordentlik nie omdat daar nie tyd is tussen die sosiale netwerke en slaap nie.
# Tieners kan persoonlike inligting deurgee aan individue wat die ingligting tot die tiener se nadeel gebruik.
# Tieners word "vriende" met individue wat valse profiele geskep het. Tiener praat dus regtig met iemand heeltemal anders as wat die prentjie se.

Positiewe effekte op tieners wat sosiale netwerke gebruik:
# Tieners maak meer vriende met behulp van sosiale netwerke.
# Sosiale Netwerke bied ‘n plek waar tieners kan dink en se hoe hulle voel sonder om raas te kry of afkeuring te ontvang.
# Tieners kan aan groepe op sosiale netwerke behoort en makliker oor dinge praat wat hulle nooit direk vir iemand sou vertel het nie.
# Maak kommunikasie vinniger. Tieners kan nou enige tyd van die dag op enige plek vir ‘n vriend of vriendin iets se of vertel.
# Sosiale Netwerke voed tieners op. Vriende kan vir tieners aanlyn vertel van hul kultuur, taal, geloof en die nuutste tegnolgie. Tieners wat nooit hierdie dinge op hul eie sou gaan opsoek het nie se algemene kennis is verbreed.
# Sosiale netwerke veroorsaak dat tieners in aanraking kom met vriende aan die ander kant van die wereld met ‘n ander taal, kultuur, geloof ens. Tieners het dan dikwels meer begrip vir sosiale en ekonomiese omstandighede wat kultuur groepe behels.
# Verbeter ‘n tiener se selfvertroue. Goeie opbouende boodskappe laat ‘n tiener voel asof hulle iets vir iemand beteken en verbeter hul selfvertroue en die manier waarna die tiener na hom/haarself kyk.
# Skaam teruggetrokke tieners of gestremde tieners het ‘n kans om vriende te maak op sosiale netwerke wat dieselfde as hulle is en hulle verstaan.
# Versterk en verbeter kommunikasie tussen tieners en hul familie wat ver weg bly.
# Versprei belangrike inligting vinniger as enige ander bron.